#mosesstorybook

Showing all 5 results

  • "English version" Bible Colouring Journey for Little Hands – Exodus

    “English version” Bible Colouring Journey for Little Hands – Exodus

    R190,00

    Bible Colouring Journey for Little Hands – Exodus invites children ages 3 to 10 to explore the powerful story of Moses in a simple, beautifully illustrated way. Each page pairs a child-friendly drawing with an easy-to-understand story, helping young readers follow God’s plan as it unfolds.


    Features

    • 44 beautiful illustrations with the written story

    • Perfect for children ages 3–10

    • Ideal for creative Bible-study time with your little one

    • Themes include Moses, the Plagues in Egypt, the Ten Commandments, God’s miracles, and more

    • Single-sided pages to prevent bleed-through

    • Ring binding makes pages easy to open and tear out

    • A wonderful Christian gift idea

    • Helps children grow in faith while they colour


    Each page draws children deeper into the biblical story and shows how God works through ordinary people. Experience Exodus in a fresh and meaningful way—one page at a time.

    Our books are also on Amazon – click here for more details

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • REIS DEUR EXODUS - LEESBOEK GRATIS

    REIS DEUR EXODUS – LEESBOEK GRATIS

    R0,00

    Ontdek die wonderlike verhale van die tweede boek van die Bybel in eenvoudige Afrikaans wat kinders maklik kan verstaan.

    Van Moses se geboorte en God se wonderwerke in Egipte tot die uittog uit Egipte, die Rooisee wat oopgaan en God wat die Tien Gebooie op die berg Sinai gee, neem hierdie volkleur leesboek jong lesers op ’n onvergeetlike reis deur Exodus. Elke verhaal wys hoe God Sy volk lei, beskerm, voorsien en altyd getrou bly aan Sy beloftes.

    Met pragtige illustrasies, maklike taal en Bybelse waarhede is hierdie boek ideaal vir voorlees, selflees, Bybelstudie as gesin of tuisonderrig.

  • REIS DEUR GENESIS - LEESBOEK GRATIS

    REIS DEUR GENESIS – LEESBOEK GRATIS

    R0,00

    Ontdek die wonderlike verhale van die eerste boek van die Bybel in eenvoudige Afrikaans wat kinders maklik kan verstaan.Van die skepping van die wêreld tot Josef in Egipte neem hierdie volkleur leesboek jong lesers op ’n onvergeetlike reis deur Genesis. Elke verhaal wys hoe groot God se liefde is, hoe Hy vir Sy mense sorg en hoe Hy altyd Sy beloftes hou.

    Met pragtige illustrasies, maklike taal en Bybelse waarhede is hierdie boek ideaal vir voorlees, selflees, Bybelstudie as gesin of tuisonderrig.

  • REIS DEUR JOSUA - LEESBOEK GRATIS

    REIS DEUR JOSUA – LEESBOEK GRATIS

    R0,00

    Ontdek die wonderlike verhale van die tweede boek van die Bybel in eenvoudige Afrikaans wat kinders maklik kan verstaan.

    Van Moses se geboorte en God se wonderwerke in Egipte tot die uittog uit Egipte, die Rooisee wat oopgaan en God wat die Tien Gebooie op die berg Sinai gee, neem hierdie volkleur leesboek jong lesers op ’n onvergeetlike reis deur Exodus. Elke verhaal wys hoe God Sy volk lei, beskerm, voorsien en altyd getrou bly aan Sy beloftes.

    Met pragtige illustrasies, maklike taal en Bybelse waarhede is hierdie boek ideaal vir voorlees, selflees, Bybelstudie as gesin of tuisonderrig.

  • REIS RIGTERS - LEESBOEK GRATIS

    REIS RIGTERS – LEESBOEK GRATIS

    R0,00

    Reis Deur Rigters – Lizel Eksteen

    Stap saam op ’n opwindende Bybelse avontuur vol dapper helde, ongelooflike oorwinnings en die wonderlike krag van God! Reis Deur Rigters bring die aangrypende verhale van die boek Rigters tot lewe in eenvoudige, boeiende Afrikaans wat kinders maklik kan verstaan en geniet.

    Ontdek hoe Debora met wysheid en moed haar volk lei, hoe Gideon met slegs 300 manne ’n magtige leër verslaan en hoe God vir Simson buitengewone krag gee. Deur elke avontuur leer kinders dat ware moed nie beteken om nooit bang te wees nie, maar om op God te vertrou, selfs wanneer alles onmoontlik lyk. Hulle ontdek ook hoe God getrou bly en Sy volk telkens ’n nuwe kans gee wanneer hulle na Hom terugkeer.

    Met pragtige volkleurillustrasies, boeiende vertellings en waardevolle Bybelse lewenslesse is hierdie boek ’n besondere toevoeging tot enige kind se boekrak. Ideaal vir slaaptydstories, selflees, gesinsbybelstudie en tuisonderrig.

    Gee jou kind meer as net ’n storieboek – gee hulle ’n avontuur deur God se Woord wat hulle geloof sal help groei!